Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
LaMonica Garrett | |
Geboorte | 23 Mei 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
LaMonica Garrett (gebore 23 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008), The Last Ship (2014), Black-ish (2014), en Designated Survivor (2016).